Manne van Geloof – Maandelikse Gebedsbyeenkoms vir Manne

Manne van Geloof - Maandelikse Gebedsbyeenkoms vir Manne

When

4 May, 2026 - 3 May, 2027    
5:00 am - 6:00 am

Where

Event Type

Laat ons in die bres tree vir ons families, nasies en vir mekaar. Laat ons buig voor die Koning van die konings en ons lewens en ons families aan sy gesag onderwerp. Laat ons die verantwoordelikheid opneem as vaders, broers en hoofde van ons families. Die Vader het ’n spesifieke model vir die Liggaam van die Messias en vir die families in sy Koninkryk. Laat ons onsself in lyn bring met wat Sy Woord leer en ons lewens daarvolgens rig.

#FamiliesRESTORED