
Hierdie kursus is vir elkeen wat God se herstel in sy of haar lewe begeer. Jy is welkom om vir die volledige kursus (16 lesse) in te skryf of om by ons aan te sluit vir spesifieke lesse. As deel van jou inskrywing bied ons persoonlike dissipelskapbegeleiding aan vir die duur van die kursus, om jou te ondersteun terwyl jy God se waarheid deel van jou fondasie en jou geloofswandel maak.
Stuur ‘n epos aan academy@hebrewpeople.com en skryf vandag in!


